Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 19:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie nag het 'n engel van die Here gegaan en honderd vyf en tagtig duisend man in die Assiriese kamp doodgemaak. Toe die Assiriërs die môre vroeg opstaan, lê die lyke almal daar.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 19

Kyk 2 Konings 19:35 in konteks