Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 19:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Deur jou gesante het jy die Here geminag toe jy gesê het:‘Ek het met my wa teen die hoogste berge op gery,na die toppe van die Libanon toe;ek het sy hoogste seders afgekap, sy mooiste sipresse.Ek het sy verste skuilhoeke binnegedring, sy digste bosse.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 19

Kyk 2 Konings 19:23 in konteks