Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die negende regeringsjaar van Hosea het die koning van Assirië Samaria ingeneem en het hy die Israeliete na Assirië toe weggevoer. Sommige het hy in die stad Galag gevestig, ander aan die Gaborrivier in Gosan, en in die stede van Medië.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:6 in konteks