Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning van Assirië het uitgevind dat Hosea teen hom saamsweer deurdat hy gesante na koning So van Egipte gestuur het en nie die jaarlikse belasting aan die koning van Assirië betaal het nie. Daarom het hy vir Hosea laat vang en hom in die tronk opgesluit,

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:4 in konteks