Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Tot vandag toe handhaaf hulle hulle vroeëre gebruike: hulle handel nie presies volgens die voorskrifte, die bepalings, die wet en die gebod wat die Here opgedra het aan die kinders van Jakob nie, dié Jakob aan wie Hy die naam Israel gegee het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:34 in konteks