Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Uiteindelik het die Here hulle laat vaar soos Hy hulle deur al sy dienaars, die profete, gewaarsku het. Hy het Israel uit sy land na Assirië toe laat wegvoer, waar hulle vandag nog is.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:23 in konteks