Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het sy voorskrifte en sy verbond verwerp wat Hy met hulle voorvaders gemaak het. Sy waarskuwings het hulle in die wind geslaan, hulle het agter afgode aangeloop wat niks is nie en so het hulle self niks geword. Hulle het geleef net soos die heidennasies om hulle, iets wat die Here hulle beveel het om nie te doen nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:15 in konteks