Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het Israel en Juda deur elke profeet en siener gewaarsku: “Bekeer julle van julle verkeerde paaie. Kom my gebooie en voorskrifte na volgens die hele wet wat Ek julle voorvaders beveel het, wat Ek deur my dienaars die profete aan julle gegee het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:13 in konteks