Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op elke hoogte het hulle wierookoffers gebring net soos die nasies wat deur die Here verdryf is om vir die Israeliete plek te maak. Met die verkeerde dinge wat hulle gedoen het, het hulle die Here uitgetart.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:11 in konteks