Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 16:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe stuur Agas 'n boodskap na koning Tiglat-Pileser van Assirië: “Ek is u onderdaan en seun. Ruk op en bevry my uit die mag van die koning van Aram en van die koning van Israel, hulle val my aan.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 16

Kyk 2 Konings 16:7 in konteks