Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 16:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Agas het die priester Urija beveel: “Steek die oggendbrandoffer en die aandgraanoffer aan die brand op die groot altaar en ook die koning se brandoffer en graanoffer, die brandoffer van die landsburgers, hulle graanoffers en hulle drankoffers. Die bloed van elke brandoffer en van elke ander diereoffer moet julle teen die groot altaar uitgiet. Die bronsaltaar sal myne bly om die wil van God te wete te kom.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 16

Kyk 2 Konings 16:15 in konteks