Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man van God het baie kwaad geword vir die koning en gesê: “Jy moes vyf of ses keer geslaan het, dan sou jy Aram heeltemal verslaan het, maar nou sal jy Aram net drie keer verslaan.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:19 in konteks