Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het koning Joas vir Jojada en die ander priesters ingeroep en vir hulle gevra: “Waarom herstel julle nie die bouvallige plekke in die tempel nie? Julle moenie geld aanvaar van dié wat dit bring, as julle nie daarmee vir die herstel van die bouvallige plekke betaal nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:7 in konteks