Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Destyds het koning Gasael van Aram na Gat toe opgeruk, dit aangeval en ingeneem. Hierna het hy na Jerusalem toe koers gekies om dit te gaan aanval.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:17 in konteks