Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die bevelhebbers oor honderd het alles gedoen wat die priester Jojada beveel het. Elkeen het sy manskappe gevat, dié wat op die sabbat diens moes doen, sowel as dié wat klaar was met hulle diens, en na die priester Jojada toe gekom.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:9 in konteks