Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die sewende jaar het die priester Jojada boodskappe gestuur na die Kariërs se bevelhebbers oor honderd en na dié van die hardlopers, en hulle na hom toe in die huis van die Here laat kom. Daar het hy met hulle 'n verbond gesluit. Nadat hy hulle in die huis van die Here 'n eed laat aflê het, het hy hulle die koning se seun gewys.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:4 in konteks