Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe skryf hy vir hulle 'n tweede brief: “As julle ten gunste van my is en aan my gehoorsaam wil wees, bring die koppe van die prinse môre hierdie tyd na my toe in Jisreël.”Die sewentig prinse was elkeen tuis by 'n vooraanstaande persoon van die stad wat hulle moes grootmaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:6 in konteks