Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het vir Jehu gesê: “Omdat jy gedoen het wat goed en reg is in my oë en jy die huis van Agab alles aangedoen het wat Ek My voorgeneem het, sal jou kinders tot in die vierde geslag op die troon van Israel sit.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:30 in konteks