Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Roep nou al die profete van Baäl na my toe, al sy vereerders en al sy priesters. Nie een mag wegbly nie, want ek wil 'n groot offer aan Baäl bring. Nie een wat wegbly, sal bly leef nie.”Jehu het dit met lis beplan om die vereerders van Baäl te kan vernietig.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:19 in konteks