Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

het hy die broers van koning Ahasia van Juda teëgekom. “Wie is julle?” het hy gevra.“Ons is Ahasia se broers,” het hulle geantwoord, “ons gaan kyk hoe gaan dit met die prinse en die koning se ma.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:13 in konteks