Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ahasia het in Samaria deur sy bokamer se traliewerk geval en hom ernstig beseer. Hy het boodskappers gestuur met die opdrag: “Gaan raadpleeg vir Baäl-Sebub die god van Ekron om te hoor of ek hierdie besering sal oorleef.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:2 in konteks