Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het gegaan tot by die stadsgrens en Samuel het vir Saul gesê: “Beveel die slaaf om vooruit te loop; maar wag jy eers sodat ek vir jou kan vertel wat God gesê het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:27 in konteks