Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

En Saul antwoord: “Ek is maar net 'n Benjaminiet, uit die swakste stam van Israel. Boonop is my familie die kleinste in die stam Benjamin! Waarom praat u so met my?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:21 in konteks