Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer julle die stad binnegaan, sal julle hom kry net voor hy na die hoogte toe opgaan om te eet. Die mense eet nie voor hy gekom het nie, want hy moet die offer seën. Daarna eet die genooides. Gaan dadelik, want julle sal hom nou daar kry.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:13 in konteks