Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 7:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Samuel het 'n suiplam gevat en dit in sy geheel aan die Here as brandoffer geoffer. Hy het ook die Here om hulp gesmeek vir Israel, en die Here het sy gebed verhoor.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 7

Kyk 1 Samuel 7:9 in konteks