Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hy praat van die ark van God, het Eli daar by die poort van sy stoel af agteroor geval. Hy het sy nek gebreek en gesterf, want hy was oud en swaar.Hy was veertig jaar 'n leier in Israel.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:18 in konteks