Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Dawid aankom na die twee honderd man toe wat te moeg was om agter hom aan te gaan en wat hy by Besorspruit laat bly het, het hulle vir Dawid en sy manne tegemoet gegaan. Dawid het nader gekom na die manne toe en gevra hoe dit met hulle gaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:21 in konteks