Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid vra toe vir hom: “Sal jy ons na hierdie bende toe lei?”Maar hy sê: “Lê tog vir my 'n eed af in die Naam van God dat u my nie sal doodmaak of sal uitlewer in die hand van my eienaar nie, en ek sal u na hierdie bende toe lei.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:15 in konteks