Dawid het na die manskappe van Saul en na Abner seun van Ner geroep: “Abner, antwoord jy dan nie?”En Abner het geantwoord: “Wie is jy wat na die koning roep?”