Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het die spies en die waterkruik by Saul se koppenent gevat en weggegaan sonder dat iemand iets gesien of gehoor het of wakker geword het, want almal het geslaap. Die Here het hulle vas laat slaap.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:12 in konteks