Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Meneer moet hom tog nie steur aan daardie verkeerde mens, aan Nabal nie, want hy is net soos sy naam. Sy naam beteken dwaas, en dwaas is hy. Maar ek, ek het nie die manne van Meneer vir wie Meneer gestuur het, gesien nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:25 in konteks