Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 24:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Daarvandaan het Dawid in die skuilplekke by En-Gedi gaan bly.

2. Net toe Saul van die veldtog teen die Filistyne af terugkom, is aan hom vertel: “Dawid is in die En-Gediwoestyn.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 24