Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 23:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid en sy manne het toe opgetrek na Keïla toe en teen die Filistyne oorlog gemaak. Hy het hulle vee as buit saamgevat nadat hy hulle in 'n groot veldslag verslaan het. So het Dawid die inwoners van Keïla bevry.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 23

Kyk 1 Samuel 23:5 in konteks