Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 23:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Dawid in die woestyn in bergskuilings gaan woon. Hy het in die berge in die Sifwoestyn gewoon. Saul het hom die hele tyd gesoek, maar God het hom nie in Saul se mag oorgegee nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 23

Kyk 1 Samuel 23:14 in konteks