Toe sê die koning vir Doëg: “Spring onder hulle in en val die priesters aan.”Doëg die Edomiet het onder hulle ingespring, die priesters aangeval en daardie dag vyf en tagtig man wat die linneskouerkleed dra, doodgemaak.