Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 22:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarop het die koning gestuur om die priester Agimelek, seun van Agitub, en sy hele familie, die priesters in Nob, te ontbied, en hulle het almal na die koning toe gekom.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 22

Kyk 1 Samuel 22:11 in konteks