Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 21:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom het Dawid hom voor die Filistyne waansinnig gehou, en terwyl hy by hulle was, het hy hom soos 'n mal mens gedra. Hy het teen die deure van die poort gekrap en sy spoeg in sy baard laat afloop.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 21

Kyk 1 Samuel 21:13 in konteks