Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag die Here my om die lewe bring as my pa besluit het om jou dood te maak en ek jou dit nie in die oor fluister nie en jou nie kans gee om veilig weg te kom nie. Mag die Here by jou wees soos Hy by my pa was.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:13 in konteks