Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Man van God het by Eli gekom en vir hom gesê: “So sê die Here: Ek het My duidelik geopenbaar aan die huis van jou stamvader toe die volk in Egipte aan die farao's onderdanig was.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:27 in konteks