Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

steek hy die vurk in die kastrol of die bak of die pot of die pan. Alles wat die vurk optrek, vat die priester vir hom. Dit het hulle gedoen met al die Israeliete wat in Silo kom offer het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:14 in konteks