Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 19:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe stuur Saul mense na Dawid se huis toe om hom dop te hou en hom in die môre dood te maak.Maar sy vrou Mikal het hom gewaarsku: “As jy nie vannag vlug nie, word jy môre doodgemaak.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 19

Kyk 1 Samuel 19:11 in konteks