Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:55 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Saul vir Dawid sien uitgaan om die Filistyn te ontmoet, het hy vir Abner die hoof van die leër gevra: “Abner, wie se kind is dié jong man tog?”Abner het geantwoord: “So seker as u leef, U Majesteit, ek weet nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:55 in konteks