Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het sy kierie in sy hand gevat, vyf gladde klippies in die spruit uitgesoek en dit by sy skaapwagtersgoed in sy slingersak gesit. En met sy slingervel in die hand het hy op die Filistyn af geloop.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:40 in konteks