Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 16:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Hy sê vir Samuel: “Moenie na sy voorkoms of sy buitengewone lengte kyk nie, want Ek het hom nie gekies nie. Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 16

Kyk 1 Samuel 16:7 in konteks