Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 16:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

En hy het gesê: “Ja. Ek het gekom om vir die Here 'n offer te bring. Reinig julle en kom saam met my na die offer toe.”Hyself het vir Isai en sy seuns gereinig en hulle na die offer toe genooi.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 16

Kyk 1 Samuel 16:5 in konteks