Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:48 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saul het dapper opgetree en die Amalekiete verslaan. Sodoende het hy Israel gered uit die mag van dié wat hom geplunder het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:48 in konteks