Toe sê hy vir die hele Israel: “Julle moet eenkant toe staan. Ek en my seun Jonatan sal anderkant toe staan.”En die manskappe sê vir Saul: “Maak soos u goedvind.”