Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die manskappe in die bos kom, het dit sommerso gedrup van die heuning en tog het niemand sy mond aan iets gesit nie, want die manskappe was bang vir die eed wat hulle opgelê is.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:26 in konteks