Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

En die manne van die patrollie het vir Jonatan en sy wapendraer uitgedaag: “Kom op na ons toe dat ons julle 'n les kan leer.”Jonatan het vir sy wapendraer gesê: “Klim agter my aan! Die Here het hulle in die mag van Israel oorgegee.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:12 in konteks