Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Op 'n dag sê Jonatan seun van Saul toe vir sy wapendraer: “Kom ons gaan oor na die patrollie van die Filistyne toe daar oorkant.”Hy het dit egter nie vir sy pa vertel nie.

2. Saul was toe onder 'n granaatboom by die dorsvloer net buite Gibea met omtrent ses honderd man by hom.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14